"Delwer" deur E.W.S. Hamond [boodskap #9917] |
Tue, 08 July 1997 00:00 |
Izak Bouwer
Boodskappe: 463 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DELWER
E.W.S. Hamond
My pa was 'n delwer
in die klipgramadoelas
op soek na die blouwitsteen.
Ek is sy seun,
soekend na my geluk,
en uit die woordwoesteny
uit my kleim gelig,
blink jy, my ongeslypte
klip-gedig.
(gepos deur gloudina bouwer)
|
|
|
Toets re: "Delwer" deur E.W.S. Hamond [boodskap #9927 is 'n antwoord op boodskap #9917] |
Thu, 10 July 1997 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
dis 'n toets
iz...@igs.net (Bouwer) writes: >
>
> DELWER
> E.W.S. Hamond
>
> My pa was 'n delwer
> in die klipgramadoelas
> op soek na die blouwitsteen.
>
> Ek is sy seun,
> soekend na my geluk,
> en uit die woordwoesteny
> uit my kleim gelig,
> blink jy, my ongeslypte
> klip-gedig.
>
>
>
> (gepos deur gloudina bouwer)
>
|
|
|
Re: Toets re: "Delwer" deur E.W.S. Hamond [boodskap #10019 is 'n antwoord op boodskap #9927] |
Fri, 18 July 1997 00:00 |
Mark & Heidi[2]
Boodskappe: 2 Geregistreer: July 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article writes:
> From:
> Subject: Toets re: "Delwer" deur E.W.S. Hamond
> Date: 10 Jul 1997 23:49:00 GMT
> dis 'n toets
> iz...@igs.net (Bouwer) writes: >
>>
>> DELWER
>> E.W.S. Hamond
>>
>> My pa was 'n delwer
>> in die klipgramadoelas
>> op soek na die blouwitsteen.
>>
>> Ek is sy seun,
>> soekend na my geluk,
>> en uit die woordwoesteny
>> uit my kleim gelig,
>> blink jy, my ongeslypte
>> klip-gedig.
>>
>>
>>
>> (gepos deur gloudina bouwer)
>>
|
|
|